Tuesday, March 8, 2011
SSB
Ekt by Ssb begin werk die 18de Feb...waar ek moes geleer het hoe om n chalet skoon te maak waar j moet begin en waar jy moet eindig.Hoe om n bed op temaak ens.Toe da na leer Lucy ons meer van wat by Ssb aan gaan en hoe die sissteem daar werk en wat met die chalets se sleutels te werk en hoe die cleaners se sissteeme werk waar hulle in spanne gedeel is.Altesaam is daar 3spanne waar 2 op n naweek werk waar daar een span is wat af is.Ekt baie geleer deur die span leaders en werkers wat skoon maak.Dit nogal weird vir n man om huis skoon te maak maar dis sos wat almal vi my se j moet eers leer kruip voordat j kan begin loop
Subscribe to:
Posts (Atom)